Fonologiese bewustheid is een van die belangrikste bepalers van leessukses β maar wat is dit en hoe kan jy jou kind help om dit te ontwikkel?
Β
Fonologiese bewustheid is die begrip dat woorde uit individuele klanke (foneme) bestaan. Kinders wie hiervan bewus is kan klanke isoleer, klanke (in woorde) opbreek of bymekaarsit en klanke manipuleer om ander woorde te vorm.Β As ons van fonologiese bewustheid praat, verwys ons na ‘n ouditiewe leerproses, wat beteken dat ons slegs op die klanke wat ons hoor fokus, nie die gedrukte letters (grafeme) nie. Β
Β
Kinders wat in βn omgewing ryk aan taal grootword behoort oor die algemeen taal relatief vinnig te leer verstaan en gebruik omdat hierdie ontwikkeling deur ‘n mens se DNA bestuur word (Pourcain, 2014). Fonologiese bewustheid, aan die ander kant, verg heelwat toewyding en tyd, om te verseker dat kleuters lees- en skryfgereed is. Β
Β
Kinders se belangstelling moet vroeg reeds geprikkel word sodat hulle bewustelik kan begin aandag skenk aan die klanke wat binne woorde is. Dit verg baie blootstelling en oefening. Kinders so jonk soos 3 jaar kan reeds deelneem aan rymspeletjies en rym begin herken.Β
Hoe kan ek my voorskoolse kind help?Β
1. Stel jou kind vroeg bloot aan rym
– Luister en sing liedjies, veral kinderrympies (bv. Hompie Kedompie)
– Lees rymvertalingsΒ
– Maak lawwe rympies op (byvoorbeeld met hul naam)
Β
2. Speel met woorde en klanke
Begin eers met woorde en dan woorddele:Β
– Maak seker julle gesels oor wat βn woord en wat βn sin is
– Klap die woorde in βn sin (klap op elke woord) en tel dan later (bv. Ek is baie moeg β klap, klap, klap, klap β¦ 4 woorde)Β
– Klap die klankgrepe in woorde en tel hoeveel klappe (bv. kro-ko-dil β¦ 3 klappe)Β
– Vergelyk kort en lang woorde (bv. βhondβ is 1 klap, teenoor re-no-ster – 3 klappe)Β
* Onthou daar is βn verskil tussen klankgrepe en lettergrepe (re-nos-ter)
– Laat iets weg: βSΓͺ reΓ«nboog β¦ sΓͺ dit weer, maar moenie reΓ«n sΓͺ nie β¦ βboogβ)
Β
Beweeg dan na klanke:
Begin met die eerste klank in βn woord:
– Soek saam na goed in die vertrek wat byvoorbeeld met βn βsβ begin
– Gebruik blokkies om βn 3-letter woord uit te pak en wys na die ooreenstemmende blokkie soos jy die woord uitklank: Wat is die eerste klank wat jy hoor in s-o-n?β Beklemtoon die eerste klank en blokkie as jou kind sukkel.
Doen dan dieselfde met eindklanke en daarna middelklanke.
Β
As jou kind die begin–, eind- en middelklank in βn 3-letter-woord kan isoleer, kan julle begin rondspeel en manipuleer:
– Breek woorde op in die eerste klank en die res van die woord, bv. s-on
– Breek kort woorde op deur die klanke baie stadig te sΓͺ, bv. k-a-t, en vra jou kind om dit vinnig aanmekaar te sΓͺ. As jou kind sukkel, gee βn keuse, bv. βSΓͺ ek kat of pan?β
– Laat jou kind nou bogenoemde doen en vir jou vra om βn woord vinnig te sΓͺ; so sal hy/sy leer klank. Gebruik prentjies om idees van 3-letter–woorde te gee.
–Β Speel βn wegsteekspeletjie, bv. Jou boek is in jou t-a-s (maak beurte)
Β
Manipulasie van klanke:
Hierdie is βn baie belangrike voorgeletterdheidsvaardigheid.Β
– Begin deur die eerste klank in βn kort woord met βn ander klank te vervang (rym!), bv. βSΓͺ /kat/: sΓͺ dit weer maar maak die /k/ βn /m/ β¦ /mat/β of vra: βWat is kat met βn /m/ vooraan?β
– Doen dieselfde met eind- en middelklanke
Β
– Laat nou iets weg, bv. SΓͺ /vis/, maar moenie /v/ sΓͺ nie β¦ βisβ
*As jou kind met enige van hierdie oefeninge sukkel, help deur visuele voorstellings vir klanke te gebruik soos blokkies of Smarties (haal dit dan visueel weg, of ruil om met βn ander kleur).Β
3. Maak hulle vroeg lief vir boeke en lees
– Maak lees βn roetine (bv. voor slaaptyd)
– Gesels oor die boek wat julle lees (bv. Waar is die voorblad? Waar staan die naam van die skrywer?)
– Stel βn voorbeeld van βn goeie leser
– Koop of leen boeke met onderwerpe waarin jou kind belangstel
Ouers kan ‘n groot rol speel in ‘n kind se taalontwikkeling.
Lekker lees!