Pieter Parkopsigter: Die reddingspan

R160.00

Welkom in Pieter se park!

Pieter die parkopsigter het die dag af. Dis die perfekte dag vir niksdoen. Maar Pieter se rustige piekniek word onderbreek toe ’n konyntjie onverwags in ’n waterput val. 

Met ’n oulike uitvoublad!

1 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Welkom in Pieter se park!

Pieter die parkopsigter het die dag af. Dis die perfekte dag vir niksdoen. Maar Pieter se rustige piekniek word onderbreek toe ’n konyntjie onverwags in ’n waterput val. 

Nick Butterworth se stories van Pieter (of Percy in Engels) en sy vriende het al meer as twee miljoen eksemplare verkoop en word deur kinders regoor die wêreld geniet.

LESERSPROFIEL

Kleuters en voorskool

Addisionele Inligting

Mates 27.1 × 26.5 cm
Outeur

Nick Butterworth

Vertaler

Shané Kleyn

Aantal bladsye

32

Omslag

Hardeband

Verskyningsdatum

Maart 2013

ISBN

9781869198596

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Pieter Parkopsigter: Die reddingspan" te beoordeel
Mandjie