Beskrywing
AGTERGROND
Elke bladsy het versteekte prente om te vind. Verf net water oor die wit agtergrond en kleur sal verskyn! Los dit dan vir ‘n paar minute en die kleur verdwyn weer. Die prente kan oor en oor gebruik word.
LESERSPROFIEL
Kleuters en voorskool







Resensies
Daar is tans geen resensies nie.