Beskrywing
Help die babadiertjies om hul pad huis toe te vind in hierdie prettige nuwe reeks! Ontmoet haai, krap, seekat en papegaai – vier oulike babadiertjies wat verdwaal is! Met maklik-om-te-gebruik bewegende dele en vier unieke spore om hand-oog-koördinasie en konsentrasie te ontwikkel, sal babas en kleuters dit geniet om die babadiertjies huis toe te neem in hierdie opwindende kartonboek.








Resensies
Daar is tans geen resensies nie.