My ouma is ‘n film-ster

R190.00

Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan ‘n rol in ‘n splinternuwe fliek los. Maar ‘n filmstel kan soms ‘n gevaarlike plek wees … Sal Rikus uit die kloue van ‘n gevaarlike skurk kan ontsnap en Ouma se loopbaan as rolprentster red?

5 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys
SKU: KKB866-1 Genres: , , ,

Beskrywing

AGTERGROND

Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan ‘n rol in ‘n splinternuwe fliek los. Maar ‘n filmstel kan soms ‘n gevaarlike plek wees … Sal Rikus uit die kloue van ‘n gevaarlike skurk kan ontsnap en Ouma se loopbaan as rolprentster red?

OOR DIE OUTEUR

Jaco Jacobs is ’n bekroonde vertaler en skrywer. Sy skrywersloopbaan het al op skool begin, toe hy aan verskeie kompetisies vir aspirantskrywers deelgeneem en sy eerste stories in tydskrifte gepubliseer is. Tot op hede het Jaco al meer as 170 boeke vir kinders en jongmense gepubliseer, waaronder prenteboeke, kinderverse en niefiksie. Meer as eenmiljoen eksemplare van sy boeke is al verkoop en hy is tans een van die toperverkoperskrywers in Suid-Afrika. Daarby het hy al meer as 300 kinderboeke in Afrikaans vertaal. Jaco glo humor is ’n kernbestanddeel in enige prettige kinderboek en sy boeke word deur ’n sterk element van pret gekenmerk.

LESERSPROFIEL

Jeug

Addisionele Inligting

Outeur

Jaco Jacobs

Illustreerder

Stephen Wallace

Verskyningsdatum

2015

Omslag

Sagteband

ISBN

9780799367195

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "My ouma is ‘n film-ster" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie