Beskrywing
AGTERGROND
Ontmoet ‘n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die Suid-Afrikaanse hond wat wêreldberoemd geword het; ontmoet ‘n brilpikkewyn met die naam Gregory Peck wat mense geïnspireer het om nie die see te besoedel nie; en skud poot met Just Nuisance, ‘n hond wat by die Britse vloot aangesluit het!
Hierdie boek bevat vyf asemrowende ware dierestories!
Die stories word op ‘n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!
LESERSPROFIEL
Voorskool en jong jeug








Resensies
Daar is tans geen resensies nie.