Uitgekies deur ons, geliefd deur jou kind

KoueKoffieBoeke bied uitgekose, gekategoriseerde, splinternuwe boeke teen ’n bekostigbare prys, afgelewer op jou voorstoep.

“Maak nie saak hoe arm nie, ’n kind wat lees, is ’n bevoorregte kind. Maak nie saak hoe verlate of verwaarloos nie, ’n kind wat lees, is ’n gekoesterde kind.” – Antjie Krog

KoueKoffieBoeke het ’n 2024-Tinteltongtoekenning ontvang vir “Onderneming wat kreatief is in hul taal, goed vaar op sosiale media in Afrikaans en uitblink”!

KoueKoffieBoeke is 2 jaar oud!

In ons 3de jaar van besigheid bou ons voort op die vreugde van lees deur gehalte Afrikaanse kinderboeke tot by gesinne se deure te bring. Ons streef daarna om nie net boeke te verkoop nie, maar om ’n liefde vir stories, taal en kultuur by kinders aan te wakker. Ons verbind ons tot uitstekende diens, ’n persoonlike aanlyn winkel-ervaring en die bevordering van Afrikaans.

Op Afslag

Wat sê kliënte oor KoueKoffieBoeke se diens?

Indien jy ’n boek vanaf ons webwerf elders aanlyn vind teen ’n laer prys sal ons die prys vir jou aanpas!

Stuur vir ons ’n e-pos na info@kouekoffieboeke.co.za.

Artikels

Funksies

Teken op vir ons Nuusbrief

Vind uit oor die jongste boeke en promosies: