Is jy op soek na ‘n titel / kinderboek oor ’n spesifieke onderwerp wat ons nie tans aanhou nie?
Ons help graag! Stuur gerus ’n boodskap deur die vorm hier onder in te vul:
Wat sê kliënte oor KoueKoffieBoeke se diens?
Goeie diens. Aflewering was vinnig.
Celeste
Die boeke is baie oulik.
Maryna Slabbert
Carla, ek wil net dankie sê vir die goeie diens. Ek sal definitief weer by jou koop.
Sonja
“Sal KoueKoffieBoeke defnitief aanbeveel! Maklike en moeitelose bestellingsproses. Die boeke het in rekordtyd aangekom, en supergoeie kwaliteit. Hulle bied ‘n groot verskeidenheid boeke en ek sien reeds uit na my volgende aankope!”
Izanne F
“Sal beslis aanbeveel! Pragtige boeke!”
Marché A
Ongelooflik. Vinnig. Proffesioneel. Mooi verpak. BAIE flinke diens.
Ellen Wagenaar
Sjoe, baie dankie vir ongelooflike diens! Ek het Sondagaand boeke bestel en dit is Woensdagoggend in die Vrystaat afgelewer! Dankie vir uitstekende pryse en voortreflike diens terwyl jul my heeltyd op hoogte gehou het. Ek maak verseker weer van jul diens gebruik. Baie dankie! |
Munita Dunn-Coetzee
“Fantastiese aanlyn winkel! Om te bestel is maklik en hul afleweringsdienste is goed en vinnig. Baie dankie Kouekoffieboeke!”
Louna N
“Uitstekende flink diens – ek is baie tevrede met my bestelling. Dankie KoueKoffieBoeke!”
Hilde D
Dankie vir die boeke. Alles netjies verpak en toegedraai.