Zombie-sokker

R160.00

Tibs Tabane en sy vriend Elroy is MAL oor sokker. Hulle berei voor vir ’n belangrike sokkerwedstryd, maar hoekom hoor hulle die heeltyd ’n stem wat roep: “HONGER-R-R-R”? Gaan Tibs en Elroy betyds die zombies kan keer wat dreig om die sokkerwedstryd te ontwrig?

Die boek is ideaal vir kinders van 9 tot 11 jaar, of graad 5- en 6-Huistaal-leerders.

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Tibs Tabane en sy vriend Elroy is MAL oor sokker. Hulle berei voor vir ’n belangrike sokkerwedstryd, maar hoekom hoor hulle die heeltyd ’n stem wat roep: “HONGER-R-R-R”? Gaan Tibs en Elroy betyds die zombies kan keer wat dreig om die sokkerwedstryd te ontwrig?

 

LESERSPROFIEL

Die boek is ideaal vir kinders van 9 tot 11 jaar, of graad 5- en 6-Huistaal-leerders.

Addisionele Inligting

Outeur

Fanie Viljoen

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

80

Verskyningsdatum

2025

ISBN

9780637007788

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Zombie-sokker" te beoordeel
KKB-gunsteling!