Winskopie: Waar’s Willie? In Hollywood

R120.00

Hierdie is ‘n winskopie, dus dis ‘n nuwe boek wat effens beskadig het gedurende die vervoerproses en daarom nou vir goedkoper verkoop word.

Willie bevind hom in Hollywood! Sjoe, Willie-volgelinge, dis fantasties! Willie loop agter die skerms van Hollywood se filmstelle en beleef sing-en-dans-flieks, ’n Western, ’n stilrolprent en nog vele meer!

 

2 in stock

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys
Category:

Description

AGTERGROND

Willie bevind hom in Hollywood! Sjoe, Willie-volgelinge, dis fantasties! Willie loop agter die skerms van Hollywood se filmstelle en beleef sing-en-dans-flieks, ’n Western, ’n stilrolprent en nog vele meer!

 

OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER

Martin Handford is ‘n Britse kinderboekskrywer en -illustreerder van Londen.  Hy het in die 1980’s wêreldwyd bekendheid verwerf  vir sy Where’s Wally?-skepping  (bekend as Where’s Waldo? in Noord Amerika). Handford het sedert 1987 ‘n totaal van 7 klassieke Waar’s Willie-boeke produseer, maar sy karakters is al uitgebrei na vele ander produkte.

 

LESERSPROFIEL

Oud en jonk

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 31.6 × 25.3 cm
Outeur

Martin Handford

Illustreerder

Martin Handford

Verskyningsdatum

September 2018

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-4853-0858-4

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Winskopie: Waar’s Willie? In Hollywood”
Mandjie