Beskrywing
Hierdie is ‘n nuwe boek wat effens beskadig is gedurende die vervoerproses en daarom word dit vir minder verkoop.
AGTERGROND
Ontmoet oulike babadiere in dié prettige boek – hasies, lammetjies, hondjies en kuikens.
Maar wie is die oulikste van almal?
Sien ook die ander boekies in hierdie reeks.
LESERSPROFIEL
Babas en kleuters
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.