Winskopie: Ons gaan dokter toe

R140.00

Let wel: Hierdie is ‘n winskopie! ‘n Nuwe boek wat in die vervoerproses beskadig is.

Speel saam met al die flappies en meganismes!

Hierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met ‘n vooraanstaande ontwikkelingsjare-konsultant, Dr Amanda Gummer, ontwikkel is.

Billy en Nell is op pad dokter toe. Lees saam hoe hulle ondersoek word en elkeen ‘n inspuiting kry!

Kartonboek.

1 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys
SKU: KKB279-1 Genre: Tags: ,

Beskrywing

AGTERGROND

Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op ‘n lekker manier onder die knie te kry.

Speel saam met al die flappies en meganismes!

Hierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met ‘n vooraanstaande ontwikkelingsjare-konsultant, Dr Amanda Gummer, ontwikkel is.

Billy en Nell is op pad dokter toe. Lees saam hoe hulle ondersoek word en elkeen ‘n inspuiting kry!

LESERSPROFIEL

Kleuters en voorskool

Addisionele Inligting

Gewig .350 kg
Mates 27 × 21.0 cm
Omslag

Karton

Aantal bladsye

10

ISBN

9780799391794

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Winskopie: Ons gaan dokter toe" te beoordeel
Mandjie