Winskopie: Laat Wiel! Die besige brandweerwa

R80.00

Hierdie is ‘n winskopie, wat beteken die boek is effens beskadig gedurende die vervoerproses, daarom is dit afgemerk.

 

Stewige, dik kartonboekies met wiele wat draai en ’n ingeboude klankmodule.

Die speelding beloof om ure se vermaak aan jong nuwe “bestuurders” te verskaf!

Hierdie boekies staan stewig op hul eie en lyk pragtig uitgestal op ’n bedkassie of in ’n boekrak.

7 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys
Genre:

Beskrywing

AGTERGROND

Stewige, dik kartonboekies met wiele wat draai en ’n ingeboude klankmodule.

Die speelding beloof om ure se vermaak aan jong nuwe “bestuurders” te verskaf!

Hierdie boekies staan stewig op hul eie en lyk pragtig uitgestal op ’n bedkassie of in ’n boekrak.

 

LESERSPROFIEL

Babas, Kleuters en Voorskool

 

 

Addisionele Inligting

Mates 19 × 16 cm
Verskyningsdatum

2010

Omslag

Karton

ISBN

978-1-86919-398-0

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Winskopie: Laat Wiel! Die besige brandweerwa" te beoordeel
Mandjie