Winskopie: Bazoo-Grootboek: Eendag as ek groot is …

R65.00

Eendag as ek groot is: Dis beroepsdag by die skool en die klaskamer gons van opwinding. Kan jy raai wat die karakters wil word eendag as hulle groot is? Speel raai-raai en besluit wat jy wil word eendag as jy groot is.

Hierdie is ‘n REUSEBOEK (wat dit nog meer opwindend maak)!

Kyk ook:

Bazoo se groot storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers!

Fred Mouton & Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep ‘n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Met opvoeder-twiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak, ens.) te help ontwikkel terwyl ons lees.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil ‘n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek, en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is vind leer mos spontaan plaas!

(Voorlees en leer lees)

1 in voorraad

Genre:

Beskrywing

AGTERGROND

Bazoo se groot storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers! Fred Mouton & Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep ‘n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Met opvoedertwiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak, ens.) te help ontwikkel terwyl ons lees.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil ‘n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is, vind leer mos spontaan plaas!

Eendag as ek groot is: Dis beroepsdag by die skool en die klaskamer gons van opwinding. Kan jy raai wat die karakters wil word eendag as hulle groot is? Speel raai-raai en besluit wat jy wil word eendag as jy groot is.

Hierdie is ‘n REUSEBOEK (wat dit nog meer opwindend maak)!

(Voorlees en leer lees)

Kyk ook:

LESERSPROFIEL

2 – 7 jariges

Addisionele Inligting

Gewig 0.350 kg
Mates 42 × 30 cm
Outeur

T Arendse, C Nel & R Theron

Illustreerder

Theodore Key

Aantal bladsye

12

Omslag

Sagteband

ISBN

9781776010271

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Winskopie: Bazoo-Grootboek: Eendag as ek groot is …" te beoordeel