Beskrywing
‘n Tag-kaartjie en toutjie vir ‘n spesiale geleentheid.
’n Vrolike, kleurvolle kaartjie vol bont vissies wat tussen borrels en golwe swem! Hierdie kaartjie borrel oor van energie, verbeelding en sommer-net-lag-vrolikheid. Perfek vir verjaarsdae, “welgedaan!”, gelukwensings of om iemand se dag ’n bietjie meer kleurvol te maak.







