Beskrywing
‘n Tag-kaartjie en toutjie vir ‘n spesiale geleentheid.
Klim aan boord – ons gaan ruimte toe! Hierdie kleurvolle vuurpylkaartjie is perfek vir jong ruimteliefhebbers, nuuskierige dromers en kinders wat mal is oor sterre, planete en avontuur. Ideaal vir verjaarsdae, partytjies of sommer net om ’n glimlag te stuur.







