Beskrywing
‘n Tag-kaartjie en toutjie vir ‘n spesiale geleentheid.
Hierdie botaniese varing-kaartjie is vir die liefhebbers van eenvoud, skoon lyne en natuurlike skoonheid. Die monochroom-illustrasie maak dit modern, stylvol en veelsydig genoeg vir enige okkasie. ’n Kaartjie wat kwaliteit, rustigheid en tydlose gesofistikeerdheid uitstraal.







