Beskrywing
‘n Tag-kaartjie en toutjie vir ‘n spesiale geleentheid.
’n Speelse laaigraaf-kaartjie vir die kind (of grootmens!) wat mal is oor bou, konstruksie en groot masjiene! Helder, kleurvol en vol avontuur – perfek vir verjaarsdae, gelukwense, of om ’n jong dromer te inspireer om groot te bou.







