Beskrywing
‘n Tag-kaartjie en toutjie vir ‘n spesiale geleentheid.
Hierdie monochroom-blomontwerp bring ’n moderne, minimalistiese flair na die tradisionele blomkaartjie. Dit pas by elke geskenk en styl – van chic tot eenvoudig. ’n Kaartjie vir iemand met ’n oog vir detail en ontwerp.







