Beskrywing
‘n Tag-kaartjie en toutjie vir ‘n spesiale geleentheid.
Vuurwarm pret! Hierdie kleurvolle brandweerwa-kaartjie is perfek vir klein avonturiers wat mal is oor brandweermanne, sirenes en heldedade. Ideaal vir verjaarsdae, partytjies, of sommer net om ’n glimlag te bring.







