Waar’s Willie nou?

R150.00

Sommige dele van die geskiedenis is verstommend! Klim in ’n tydmasjien en reis terug in tyd na die Steentydperk, antieke Egipte, ou Rome, besoek die Wikings en sluit af in die toekoms!

Versamel ook die ander titels in die reeks: Die fantasiese reis, In Hollywood en Wonderwêreld.

9 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Sommige dele van die geskiedenis is verstommend! Klim in ’n tydmasjien en reis terug in tyd na die Steentydperk, antieke Egipte, ou Rome, besoek die Wikings en sluit af in die toekoms! Soek Willie en al sy vriende: Wenda, Towenaar Witbaard en Tronkvoël. En moenie van Woef vergeet nie!

 

OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER

Martin Handford is ‘n Britse kinderboekskrywer en -illustreerder van Londen.  Hy het in die 1980’s wêreldwyd bekendheid verwerf  vir sy Where’s Wally?-skepping  (bekend as Where’s Waldo? in Noord Amerika). Handford het sedert 1987 ‘n totaal van 7 klassieke Waar’s Willie-boeke produseer, maar sy karakters is al uitgebrei na vele ander produkte.

 

LESERSPROFIEL

Oud en jonk

Addisionele Inligting

Gewig 0.5 kg
Mates 31.6 × 25.3 cm
Outeur

Martin Handford

Illustreerder

Martin Handford

Verskyningsdatum

Februarie 2022

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-4853-1121-8

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Waar’s Willie nou?" te beoordeel
Mandjie