Waar’s Willie? In Hollywood

R150.00

Willie bevind hom in Hollywood! Sjoe, Willie-volgelinge, dis fantasties! Willie loop agter die skerms van Hollywood se filmstelle en beleef sing-en-dans-flieks, ’n Western, ’n stilrolprent en nog vele meer!

 

3 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Willie bevind hom in Hollywood! Sjoe, Willie-volgelinge, dis fantasties! Willie loop agter die skerms van Hollywood se filmstelle en beleef sing-en-dans-flieks, ’n Western, ’n stilrolprent en nog vele meer!

 

OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER

Martin Handford is ‘n Britse kinderboekskrywer en -illustreerder van Londen.  Hy het in die 1980’s wêreldwyd bekendheid verwerf  vir sy Where’s Wally?-skepping  (bekend as Where’s Waldo? in Noord Amerika). Handford het sedert 1987 ‘n totaal van 7 klassieke Waar’s Willie-boeke produseer, maar sy karakters is al uitgebrei na vele ander produkte.

 

LESERSPROFIEL

Oud en jonk

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.5 kg
Mates 31.6 × 25.3 cm
Outeur

Martin Handford

Illustreerder

Martin Handford

Verskyningsdatum

September 2018

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

32

ISBN

9781485308584

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Waar’s Willie? In Hollywood" te beoordeel
Mandjie