Waar’s Willie? Die fantastiese reis

R150.00

Willie gaan op reis!

Meer as 70 miljoen eksemplare van hierdie soekboek is al verkoop en die Waar’s Willie-reeks is beskikaar in 31 tale.

1 in voorraad (kan steeds bestel word)

Beskrywing

AGTERGROND

Willie gaan op reis! Hy ontmoet Towenaar Witbaard, wat omring is deur ’n spul vretende vrate. Die towenaar beveel hom om ’n verlore perkamentrol op elke nuwe plek van sy reis op te spoor. Eers wanneer hy al 12 perkamentrolle het, sal hy die waarheid oor homself ontdek. Willie se reis neem hom na die Veldslag van die Monnike, na die vlieënde draakruiters, die wilde rooi dwergies en vele ander vreemde plekke!

Meer as 70 miljoen eksemplare van hierdie soekboek is al verkoop en die Waar’s Willie-reeks is beskikaar in 31 tale.

 

OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER

Martin Handford is ‘n Britse kinderboekskrywer en -illustreerder van Londen.  Hy het in die 1980’s wêreldwyd bekendheid verwerf  vir sy Where’s Wally?-skepping (bekend as Where’s Waldo? in Noord Amerika). Handford het sedert 1987 ‘n totaal van 7 klassieke Waar’s Willie-boeke produseer, maar sy karakters is al uitgebrei na vele ander produkte.

 

LESERSPROFIEL

Oud en jonk

Addisionele Inligting

Gewig 0.5 kg
Mates 31.6 × 25.3 cm
Outeur

Martin Handford

Illustreerder

Martin Handford

Verskyningsdatum

September 2018

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-4853-0857-7

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Waar’s Willie? Die fantastiese reis" te beoordeel
Mandjie