Beskrywing
AGTERGROND
Wen-reeks!
Wanneer is dit waarheid en wanneer is dit lieg?
Hoekom is dit sleg om ander mense te bedrieg?
Hoekom is dit sleg om ander mense te bedrieg?
Lees in hierdie storie hoe Karien se hart amper gebreek het omdat sy te veel kere gejok het.
(Sien ook die ander boeke in die reeks: Skoert, nagmerries!; Haai! Dankie! Baai! en Aan – Af!)
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.