Vrugte van die Gees: liefde, geduld & vriendelikheid

R95.00

Liefde, geduld & vriendelikheid

Die Vrugte van die Gees is ’n kinderboek wat gebaseer is op die vrugte van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing”.

Hierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee. Elke boek bevat ’n storie, Bybelstorie, Bybelles, gebed, Bybelvers en ’n praktiese uitdaging vir elke spesifieke vrug in die boek. Al die boeke is helder en kleurvol gedruk.

9 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Pikkie Pynappel en Saartjie Suurlemoen verskyn in al die stories saam met die bepaalde vrug wat in daardie storie voorkom. Hierdie vrug leer vir Pikkie en Saartjie ’n karakterles in verhouding tot die vrug van die Gees wat hulle voorstel.

Die Vrugte van die Gees-reeks is geskryf om klein mensies te leer, te bemoedig en te inspireer oor God se karakter, sodat hulle kan uitstaan en hierdie karaktertrekke ontwikkel regdeur hulle lewens. Dit help ook ouers om hulle kinders Bybelse waarhede te leer.

Addisionele Inligting

Mates 20 × 20 × 7 cm
Outeur

Jenna Nell Northwood

Illustreerders

Lindi Webster & Cheri-Lee Roux

Aantal bladsye

48

Omslag

Hardeband

ISBN

9781415342794

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Vrugte van die Gees: liefde, geduld & vriendelikheid" te beoordeel
Topverkoper!
Mandjie