Vrae en feite vir feitevrate

R210.00

Hierdie boek bevat OPWINDENDE en FANTASTIESE vrae en feite wat enige feitevraat se mond gaan laat water! Het jy al gewonder hoekom witrenosters nie wit is nie? Het jy al gewonder hoekom jy so baie ure in die aand moet slaap? En het jy al gewonder wat die oplossing vir gebottelde water is? Met 27 hoofstukke wat feite oor diere, die natuur en die liggaam bevat, sal jy vir ure aan hierdie boek kan lees.
Bonusinhoud: Die boek bevat ’n paar nuttige lysies met wenke wat jy by die skool kan gebruik, soos hoe om vir onvoorbereide toesprake voor te berei.

 

 

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Hierdie boek bevat OPWINDENDE en FANTASTIESE vrae en feite wat enige feitevraat se mond gaan laat water! Het jy al gewonder hoekom witrenosters nie wit is nie? Het jy al gewonder hoekom jy so baie ure in die aand moet slaap? En het jy al gewonder wat die oplossing vir gebottelde water is? Met 27 hoofstukke wat feite oor diere, die natuur en die liggaam bevat, sal jy vir ure aan hierdie boek kan lees.
Bonusinhoud: Die boek bevat ’n paar nuttige lysies met wenke wat jy by die skool kan gebruik, soos hoe om vir onvoorbereide toesprake voor te berei.

LESERSPROFIEL

9-12 jaar

 

Addisionele Inligting

Outeur

Adinda Vermaak

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

144

ISBN

9780639609980

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Vrae en feite vir feitevrate" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie