Voorskoolse werkboek

R180.00

Voorskoolse kinders kan hulself lank besig hou met die samesmelting van vier Richard Scarry’s Best Workbooks Ever! 128 bladsye vol prettige lees- en skryfoefeninge, nommer-aktiwiteite, doolweë en prentjies om in te kleur.

 

16 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Voorskoolse kinders kan hulself lank besig hou met die samesmelting van vier Richard Scarry’s Best Workbooks Ever! Met 128 bladsye vol prettige lees- en skryfoefeninge, nommer-aktiwiteite, doolweë en prentjies om in te kleur sal die kleintjies meer as genoeg hê om te doen!

 

OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER

Richard McClure Scarry (1919–1994) was ’n wêreldbekende en gewilde Amerikaanse kinderboekskrywer en -illustreerder wat meer as 300 boeke gepubliseer het waarvan daar 300 miljoen eksemplare verkoop het. Scarry is gebore in Boston, Massachusetts. Ná skool het hy studeer aan die School of the Museum of Fine Arts in Boston. Sy studies is onderbreek deur die Tweede Wêreldoorlog en ná die oorlog het Scarry by verskillende tydskrifte se kunsdepartemente gewerk voordat hy sy suksesvolle loopbaan as illustreerder van stapel gestuur het.

OOR DIE VERTALER

Shané Kleyn (1986) is sedert 2010 Protea Boekhuis se kinder- en jeugboekredakteur. Sy het reeds verskeie kinderboeke uit o.a. Engels en Nederlands in Afrikaans vertaal.

LESERSPROFIEL

Kleuter en voorskool

Addisionele Inligting

Gewig .500 kg
Mates 21 × 28 cm
Outeur

Richard Scarry

Vertaler

Shané Kleyn

Illustreerder

Richard Scarry

Aantal bladsye

128

Verskyningsdatum

April 2013

Omslag

Sagteband

ISBN

978-1-86919-541-0

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Voorskoolse werkboek" te beoordeel
Mandjie