Vercingetorix se dogter (38)

R150.00

Vercingetorix se dogter is die 38ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

9 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Pandimonium en opstand wink op die horison! Die berugte Galliese hoofman Vercingetorix se dogter word deur die Romeine gesoek. Sy gaan kruip weg in ’n klompie ontembare Galliërs se dorpie – die enigste plek waar sy veilig is. Natuurlik sorg hierdie tienermeisie, Adrenalien, vir naelbytoomblikke!

 

Die hoofman (Vercingetorix) se dogter is die 38ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

 

OOR DIE VERTALER

Sonya van Schalkwyk-Barrois woon in Parys, Frankryk. Sy het in Stellenbosh gestudeer en beskik oor ’n Magistergraad in Frans. Sy is onder meer die vertaler van die Kuifie-boeke.

 

LESERSPROFIEL

10+ jaar (jeug en tiener)

Addisionele Inligting

Gewig 0.5 kg
Mates 21.5 × 28.0 cm
Outeur

Jean Yves-Ferri

Vertaler

Sonya Van Schalkwyk-Barrois

Ontwerper

Didier Conrad

Verskyningsdatum

Maart 2023

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

48

ISBN

978-1-4853-1289-5

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Vercingetorix se dogter (38)" te beoordeel
Mandjie