Tippie doen wiskunde: Leer van rand en sent

R65.00

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie. Dié Tippie-aktiwitietsboek fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om
verskeie vaardighede te leer en toe te pas. Konsepte ingesluit in hierdie reeks is getalbegrip 1 – 10, vorms en
grootte, ruimte, meting, patrone, tyd en geld, asook storiesomme.

Voorskool, Graad RR en R

2 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie. Dié Tippie-aktiwitietsboek fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om
verskeie vaardighede te leer en toe te pas. Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 – 10, vorms en
grootte, ruimte, meting, patrone, tyd en geld, asook storiesomme.

 

LESERSPROFIEL

Voorskool, Graad RR en R

 

Addisionele Inligting

Outeurs

José Palmer, Reinette Lombard, Nandi Lessing-Venter

Illustreerder

Zinelda McDonald

Verskyningsdatum

2022

Omslag

Sagteband

ISBN

9781776355938

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Tippie doen wiskunde: Leer van rand en sent" te beoordeel
Mandjie