Te poenankies vir woorde: inkleurboek

R130.00

Te poenankies vir woorde  is ’n unieke en inkleurboek wat fokus op idiome en gesegdes oor vriendskap, liefde en omgee. Hierdie boek is ontwerp om kinders en selfs volwassenes te inspireer om die waarde van liefde en vriendskap te vier.

 

Met pragtige illustrasies om in te kleur en betekenisvolle idiome om te ontdek, is hierdie boek perfek vir gebruik in die klaskamer, as ’n geskenk, of as ’n interessante gesprekspunt aan die etenstafel of rondom die braaivleisvuur. Of jy nou jou rymkletsvaardighede wil verbeter of net ’n bietjie kreatiewe tyd wil geniet, Te poenankies vir woorde is die ideale geskenk.

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Te poenankies vir woorde  is ’n unieke en inkleurboek wat fokus op idiome en gesegdes oor vriendskap, liefde en omgee. Hierdie boek is ontwerp om kinders en selfs volwassenes te inspireer om die waarde van liefde en vriendskap te vier. Met pragtige illustrasies om in te kleur en betekenisvolle idiome om te ontdek, is hierdie boek perfek vir gebruik in die klaskamer, as ’n geskenk, of as ’n interessante gesprekspunt aan die etenstafel of rondom die braaivleisvuur. Of jy nou jou rymkletsvaardighede wil verbeter of net ’n bietjie kreatiewe tyd wil geniet, Te poenankies vir woorde is die ideale geskenk.

 

LESERSPROFIEL

Voorskool en jong jeug

Addisionele Inligting

Outeur

Wendy Maartens

Illustreerder

Candiss Diamondis

Verskyningsdatum

Januarie 2025

Omslag

Sagteband

ISBN

9780637007122

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Te poenankies vir woorde: inkleurboek" te beoordeel
Mandjie