Stormwalvis in die winter

R160.00

Laas somer het Noi ’n klein walvis gered toe ’n storm dit op die strand uitgespoel het. Noudat dit winter word, wil Noi baie graag weer sy vriend sien. Maar die walvis is iewers in die diep see saam met sy familie. Dit is uiteindelik ’n ysige storm wat hulle weer bymekaar bring.

’n Verhaal van moed en vriendskap, wat ook begrip van en respek vir die natuur leer.

11 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Laas somer het Noi ’n klein walvis gered toe ’n storm dit op die strand uitgespoel het. Noudat dit winter word, wil Noi baie graag weer sy vriend sien. Maar die walvis is iewers in die diep see saam met sy familie. Dit is uiteindelik ’n ysige storm wat hulle weer bymekaar bring.

’n Verhaal van moed en vriendskap; die opvolgverhaal van Die stormwalvis.

 

OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER

Benji Davies is ’n illustreerder, skrywer en animasieregisseur. The Storm whale is sy debuut kinderboek en het die Oscar’s se eerste boekprys in 2014 gewen en was op die kortlys van die Booktrust se toekennings vir beste boek. Sy tweede boek, Grandad’s island het die prys AOI Wêreld Illustrasietoekennings in 2015 kategorie kinderboeke gewen en het die prys beste kinderboek van die jaar by die Sainsbury se Kinderboektoekennings in 2015 gewen. Hy het animasie studeer en werk aan ’n reeks projekte; van kinderboeke tot geanimeerde kortfilms, musiekvideo’s en advertensies.

 

LESERSPROFIEL

3+

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.500 kg
Mates 245 × 278 cm
Outeur

Benji Davies

Illustreerder

Benji Davies

Verskyningsdatum

Januarie 2018

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-4853-0874-4

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Stormwalvis in die winter" te beoordeel
Mandjie