Stalmaats: Omnibus 2 (Boek 6-10)

R260.00

Die gewildste perdestories in Afrikaans!

Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in ‘n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar. Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats. Of hulle nou aan ‘n perdekompetisie deelneem, vakansie by die see gaan hou, of geld insamel om mishandelde en hawelose perde by ‘n skuiling te red waar Anri en haar maats is, is daar altyd hope pret! Natuurlik is die katterige Vinette gedurig besig met allerlei planne om die lewe vir die res van die Stalmaats moeilik te maak. En dan is daar Jacques, die ryskooleienaars se seun met sy blou oë, wat net so mal is oor perde en Anri se hart vinniger laat klop.

Jong perdeliefhebbers sal versot wees op hierdie reeks!

Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels:

1. Komaan, Karen!

2. Seeponies

3. Roset

4. Vrye Teuels

5. Gevaar op Dagbreek

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

Jeug en jong tiener

Addisionele Inligting

Gewig .500 kg
Mates 27 × 21.0 cm
Outeur

Lize Roux

Verskyningsdatum

2018

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

327

ISBN

9780799391336

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Stalmaats: Omnibus 2 (Boek 6-10)" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie