Beskrywing
AGTERGROND
Hierdie speel-speel interaktiewe dokterstas is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om dokter-dokter te speel.
Die tas sluit ‘n boek en dokterstoerusting van karton gemaak in.
Pas die 14 speelstukke in die regte spasies of gebruik jou verbeelding terwyl jy dokter-dokter speel daarmee.
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.