Afslag!

Soek die koek!

Original price was: R130.00.Current price is: R100.00.

Khing se werke word internasionaal hoog aangeslaan en is nou vir die eerste maal in Afrikaans beskikbaar.

Meneer en mevrou Hond se koek word gesteel. En daar gebeur nog baie meer. Hoekom huil Kind Konyn? Waar is die elfde eendjie? Sien jy vir Vos en Haas? ’n Pragtige kyk-en-soekboek deur Thé Tjong-Khing wat kinders (en hul ouers!) ure se vermaak sal verskaf. Hierdie boek is in dieselfde tradisie as die gewilde Where’s Wally.

 

Soek die koek! is bekroon met o.a. die Woutertje Pieterse-prys (2005) en die Zilveren Penseel (2005).

20 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Meneer en mevrou Hond se koek word gesteel. En daar gebeur nog baie meer. Hoekom huil Kind Konyn? Waar is die elfde eendjie? Sien jy vir Vos en Haas? ’n Pragtige kyk-en-soekboek deur Thé Tjong-Khing wat kinders (en hul ouers!) ure se vermaak sal verskaf. Hierdie boek is in dieselfde tradisie as die gewilde Where’s Wally.

 

OOR DIE OUTEUR

Thé Tjong-Khing is in 1933 in Purworedjo, Indonesië gebore. Ná sy skoolopleiding en drie jaar se studie aan die Seni Rupa Kunsakademie in Bandung, gaan hy in 1956 na Nederland om verder te studeer. Hy word egter gou by Toonder Studios aangestel waar hy as strokiesprentkunstenaar werksaam is. Sedert 1971 werk hy voltyds as vryskutkunstenaar van oorwegend kinderboeke.

 

LESERSPROFIEL

3+

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.300 kg
Mates 28.5 × 24.5 cm
Outeur

Thé Tjong-Khing

Verskyningsdatum

Junie 2009

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-86919-284-6

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Soek die koek!" te beoordeel
Mandjie