Skuif & Speel: Kleure

R190.00

Skuif, speel en leer!

Met prettige strokies wat kan trek, stoot en skuif op elke bladsy, is dié oulike kartonboek die perfekte manier vir jou kleinding om alles oor kleure te leer.

Sien ook Skuif & Speel: 123.

7 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

Skuif, speel en leer!

Met prettige strokies wat kan trek, stoot en skuif op elke bladsy, is dié oulike kartonboek die perfekte manier vir jou kleinding om alles oor kleure te leer.

 

LESERSPROFIEL:

Babas en kleuters

Jy mag ook hou van…

Mandjie