Skoert, nagmerries!

R100.00

Is jy vir die donker bang?
Woon daar ’n monster in jou gang?

Kom lees in hierdie storie van Jaco wat ook saans bang was, maar toe geleer het om sy nagmerries op hulle maermerries te skop!

 

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Is jy vir die donker bang?
Woon daar ’n monster in jou gang?

Kom lees in hierdie storie van Jaco wat ook saans bang was, maar toe geleer het om sy nagmerries op hulle maermerries te skop!

Addisionele Inligting

Mates 22 × 17 cm
Outeur

Elisenda Roca

Verskyningsdatum

2023

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

48

ISBN

9781928446712

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Skoert, nagmerries!" te beoordeel
Mandjie