Rooi: Waarom boelies nie snaaks is nie

R160.00

Tobie bloos bloedrooi oor die kleinste dingetjies – en dít maak hom die skoolboelies se maklike prooi. Hoe help jy jou maat as jy sélf bang is die boelies kom jou by?

‘n Verhaal oor waarom boelies nie snaaks is nie, en hoe om jou maatjie te help wat geboelie word.

1 in voorraad (kan steeds bestel word)

Beskrywing

AGTERGROND

Tobie bloos bloedrooi oor die kleinste dingetjies – en dít maak hom die skoolboelies se maklike prooi. Hoe help jy jou maat as jy sélf bang is die boelies kom jou by?

‘n Besonderse verhaal oor waarom boelies nie snaaks is nie, en hoe om jou maatjie te help wat geboelie word.

 

OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER

Die Belgiese skrywer en kunstenaar Jan De Kinder het in 2002 gedebuteer met die prenteboek Mathilde. Sedertdien is sy werk al in 14 tale vertaal. Naas skrywer, kunstenaar, spreker en voorleser is Jan ook ’n passievolle eenwielfietsryer met belangstelling in professionele hansworsery, sirkus, improvisasie en straatteater. Sy gunstelingkleur is rooi – in elke denkbare skakering. Hy woon in die Vlaamse stad Tienen saam met sy vrou, drie dogters en ‘n mannetjieskat.

 

LESERSPROFIEL

Kinders van 3-8 jaar oud

Voorlees en Selflees

 

Addisionele Inligting

Gewig .300 kg
Mates 20.5 × 26.5 cm
Outeur

Jan de Kinder

Illustreerder

Jan de Kinder

Vertaler

Amelia de Vaal

Verskyningsdatum

Mei 2018

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

40

ISBN

978-1-4853-0873-7

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Rooi: Waarom boelies nie snaaks is nie" te beoordeel
Mandjie