Professor Fungus (14) en die gekloonde konyn

R130.00

Hoe meer haas, hoe meer moeilikheid!

Professor Fungus het ’n probleem: Sy nuutste uitvinding wil glad nie werk nie! Die Dupliserende Infrarooi Trippel-Turbo Omsetter (kortweg sommer D. I. T. T. O.) is veronderstel om dinge te kloon, maar dit doen net mooi niks! Bennie, Jenny en Edison die robot dink dit is hoog tyd dat die professor ’n blaaskans neem en ’n slag uit sy laboratorium kom om vars lug te kry. Dalk is ’n uitstappie na neef Naas se plaas net die regte medisyne! Maar op die plaas loop dinge onverwags skeef — en kort voor lank is daar ’n KONYN-KATASTROFE met konyne net waar jy kyk!

(Sien ook ander boeke in dié reeks.)

 

 

 

 

10 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Hoe meer haas, hoe meer moeilikheid!

Professor Fungus het ’n probleem: Sy nuutste uitvinding wil glad nie werk nie! Die Dupliserende Infrarooi Trippel-Turbo Omsetter (kortweg sommer D. I. T. T. O.) is veronderstel om dinge te kloon, maar dit doen net mooi niks! Bennie, Jenny en Edison die robot dink dit is hoog tyd dat die professor ’n blaaskans neem en ’n slag uit sy laboratorium kom om vars lug te kry. Dalk is ’n uitstappie na neef Naas se plaas net die regte medisyne! Maar op die plaas loop dinge onverwags skeef — en kort voor lank is daar ’n KONYN-KATASTROFE met konyne net waar jy kyk!

 

LESERSPROFIEL

Jeug

Addisionele Inligting

Outeur

Jaco Jacobs

Illustreerder

Johann Strauss

Verskyningsdatum

2018

Omslag

Sagteband

ISBN

9780799389234

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Professor Fungus (14) en die gekloonde konyn" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie