Beskrywing
AGTERGROND
Jy sal jou oë nie glo nie!
Professor Fungus is besig met ‘n fantastiese nuwe uitvinding in sy laboratorium en Bennie en Jenny kan nie wag om dit op die proef te stel nie. Professor Fungus noem dit sy Vloeibare Energie-Reduserende Dubbel-Weerkaatsende Ydelheid-Neutraliseerder – of kortweg sommer net V.E.R.D.W.Y.N. En die beste van als? Dit kan jou onsigbaar maak! Dit klink sommer na vet pret!
Maar dan kry ‘n skurk die formule in die hande en Bennie en Jenny moet help om van die wêreld se kosbaarste juwele te probeer red!
LESERSPROFIEL
Jeug
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.