Professor Fungus (11) en die sneeumasjien

R130.00

Vries! Hierdie pretpark sal jou koue rillings gee!

Bennie en Jenny is opgewonde toe hulle hoor professor Fungus gaan help met ’n nuwe pretpark wat binnekort oopmaak. Winterland lyk na groot pret – daar is ’n ski-helling, rowwe ritte en selfs robotdiere uit die Ystydperk! Maar dan vind Bennie en Jenny uit iets is nie pluis by die pretpark nie. Watter geheimsinnige planne voer die vreemde De Vries-tweeling in die mou? Kort voor lank moet Bennie en Jenny ’n plan maak om die hele wêreld te red – voor die nare tweeling ’n nuwe Ystydperk laat begin!

Jong wetenskapliefhebbers (en almal wat mal is oor snaakse stories!) verslind Jaco Jacobs se Professor Fungus-reeks – en die ongelooflike illustrasies deur Johann Strauss sorg sommer vir dubbel die leespret! Elke storie is propvol fantastiese karakters en wilde, skreeusnaakse avonture. En by Einstein se snor, agterin elke boek is daar boonop ’n eksperiment wat jy tuis kan doen!

(Sien ook ander boeke in dié reeks.)

 

 

 

 

8 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Vries! Hierdie pretpark sal jou koue rillings gee!

Bennie en Jenny is opgewonde toe hulle hoor professor Fungus gaan help met ’n nuwe pretpark wat binnekort oopmaak. Winterland lyk na groot pret – daar is ’n ski-helling, rowwe ritte en selfs robotdiere uit die Ystydperk! Maar dan vind Bennie en Jenny uit iets is nie pluis by die pretpark nie. Watter geheimsinnige planne voer die vreemde De Vries-tweeling in die mou? Kort voor lank moet Bennie en Jenny ’n plan maak om die hele wêreld te red – voor die nare tweeling ’n nuwe Ystydperk laat begin!

Jong wetenskapliefhebbers (en almal wat mal is oor snaakse stories!) verslind Jaco Jacobs se Professor Fungus-reeks – en die ongelooflike illustrasies deur Johann Strauss sorg sommer vir dubbel die leespret! Elke storie is propvol fantastiese karakters en wilde, skreeusnaakse avonture. En by Einstein se snor, agterin elke boek is daar boonop ’n eksperiment wat jy tuis kan doen!

 

LESERSPROFIEL

Jeug

Addisionele Inligting

Outeur

Jaco Jacobs

Illustreerder

Johann Strauss

Verskyningsdatum

2018

Omslag

Sagteband

ISBN

9780799380620

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Professor Fungus (11) en die sneeumasjien" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie