Beskrywing
AGTERGROND
Met hierdie prettige boek kan kinders plakkerpret hê met 555 plakkers van allerhande soorte en groottes voertuie. Skep tonele van besige strate en stasies tot warmlugballonne en ‘n ruimte-avontuur! Hou klein handjies op die langpad besig!
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.