Philip de Vos kinderboek 2-in-1-stel

R299.00

Koop in ‘n stel en spaar!

Die versiemaker Philip de Vos en die kunstenaar Piet Grobler skep prettige rympies en illustrasies geïnspireer deur die komponis Camille Saint-Saëns se Le carnaval des animaux (1886) en komponis Robert Schumann se klavierwerk van 13 nommers genaamd Kinderszenen (Kindertonele).

Karnaval van die diere

Die versiemaker Philip de Vos en die kunstenaar Piet Grobler skep prettige rympies en illustrasies geïnspireer deur die komponis Camille Saint-Saëns se Le carnaval des animaux (1886).

2 in voorraad

Vandag is ek 'n windlawaai

Philip de Vos is deur beide Robert Schumann se musiek en die titels geïnspireer om versies van sy eie te maak. Dis versies wat elke kind (en volwassene) op die rak behoort te hê - pragtig saamgestel, omhul met Piet Grobler se mooiste illustrasies.

12 in voorraad

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND   

Die versiemaker Philip de Vos en die kunstenaar Piet Grobler skep prettige rympies en illustrasies.

Karnaval van die diere is geïnspireer deur die komponis Camille Saint-Saëns se Le carnaval des animaux (1886).

In Vandag is ek ‘n windlawaai is Philip de Vos deur Robert Schumann se musiek en titels geïnspireer om versies van sy eie te maak.

OOR DIE OUTEUR

Philip de Vos is ’n bekroonde skrywer, fotograaf en versiemaker van formaat en is in 2015 beloon met ’n KykNET Fiësta Lewensbydrae vir Musiek, Woord- en Visuele kuns in Suid-Afrika. As kind wou hy dolgraag sirkusnar word – en vandag laat hy met die humor in sy werk ’n ieder en ’n elk glimlag. Hy is baie lief vir diere en goggas, en het nog nooit eens ’n mier met opset doodgetrap nie.

 

OOR DIE ILLUSTREERDER

Piet Grobler is ’n bekroonde illustreerder wat met sy kunswerke stories vertel. Hy het al meer as 80 boeke geïllustreer en illustrasiewerk vir verskeie tydskrifte en koerante gedoen insluitende Sunday Times, De Kat, Insig, Sarie en Taalgenoot. Hy was senior dosent en kursusleier in Illustrasie aan die Universiteit van Worcester in England.

 

LESERSPROFIEL

Kinders (kleuters, voorskool, jeug en tieners) en volwassenes

Addisionele Inligting

Gewig 1.0 kg
Mates 21.8 × 21.8 cm
Outeur

Philip de Vos

Illustreerder

Piet Grobler

Verskyningsdatum

Januarie 2018;
September 2019

Aantal bladsye

32 en 36

Omslag

Hardeband

Karnaval van die diere

Outeur

Philip de Vos

Illustreerder

Piet Grobler

Verskyningsdatum

September 2019

Aantal bladsye

32

Omslag

Hardeband

ISBN

978-1-4853-0850-8

Vandag is ek 'n windlawaai

Outeur

Philip de Vos

Illustreerder

Piet Grobler

Verskyningsdatum

Januarie 2018

Aantal bladsye

36

Omslag

Hardeband

ISBN

978-1-4853-0764-8

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Philip de Vos kinderboek 2-in-1-stel" te beoordeel
Mandjie