Beskrywing
AGTERGROND
OOR DIE OUTEUR
Bianca Flanders is ān aktrise, stemkunstenaar en onderwyser wat in Kaapstad woon. Sy het in 2011 haar graad in Drama- en Teaterstudie aan die Universiteit van Kaapstad (UK) behaal. In die daaropvolgende jaar, het Bianca ook ān nagraadse sertifikaat in onderwys by UK verwerf. Bianca was ān onderwyser by Camps Bay High en sy was ook verbonde aan Battswood Arts Centre en City Varsity. Vir haar akteurswerk ontvang Bianca in 2016 ān Fleur de Cap-nominasie vir haar rol as Miela in āKristalvlakteā. In 2018 word sy ook genomineer vir ān WoordTROfees-toekenning.
LESERSPROFIEL
3-5 jaar (Kleuters)







Resensies
Daar is tans geen resensies nie.