Paddington Boek 2 (3-in-1)

R200.00

Hierdie is ’n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington. (Paddington die kunstenaar; Paddington in die hospitaal & Paddington by die dieretuin)

Paddington – die beertjie uit Donker Peru – en sy vriend besoek ’n kunsuitstalling, wat Paddington daar en dan laat besluit om ook te skilder. Hy hoop dat iemand sy skilderye sal koop, maar wag so lank dat hy uiteindelik aan die slaap raak. Toe hy wakker word, wag daar egter vir hom ’n groot verrassing.

Op ’n dag beland Paddington in die hospitaal, maar hy lei aan geheueverlies en kan glad nie onthou hoe hy seergekry het nie. Sal hy ooit weer sy geheue herwin?

Paddington, Jonathan en Judy gaan dieretuin toe. Maar o wee: “Troeteldiere” word nie toegelaat nie! Paddington is tog nie ’n troeteldier nie? Hy is dan deel van die Brown-gesin!

Paddington-beer se stories vermaak kinders regoor die wêreld al vir meer as vyf dekades.

Paddington Boek 1 is ook beskikbaar!

(Koop in ‘n bundel en spaar! Sien “Bundels”.)

8 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

OOR DIE OUTEUR

Thomas Michael Bond is ‘n bekroonde Engelse skrywer, die beste bekend vir sy Paddington-reeks.

OOR DIE ILLUSTREERDER

W. Alley het die Paddington-reeks geïllustreer. Hy woon in Barrington, Rhode Island, saam met sy vrou, skrywer Zoë B. Alley.

LESERSPROFIEL

5 jaar en ouer

Addisionele Inligting

Gewig 0.350 kg
Mates 254 × 226 cm
Outeur

Michael Bond

Omslag

Hardeband

Vertaler

Amelia de Vaal

Illustreerder

R.W. Alley

Aantal bladsye

96

Verskyningsdatum

2016

ISBN (gedrukte boek)

978-1-4853-0566-8

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Paddington Boek 2 (3-in-1)" te beoordeel
Ook op TV!
Mandjie