Padda se groot avontuur

R140.00

Padda is moeg daarvoor om net heeldag te sit en kwaak. Hy wil rondreis en die wêreld sien. Maar sal hy ooit weer veilig tuis kom?

’n Opwindende, interaktiewe avontuur vir dapper klein reisigers met loergaatjies en ’n uitvou-verrassing aan die einde.

Die boek is perfek vir peuters. Dit ontwikkel geletterdheidsvaardighede en ruimtelike woordeskat.

7 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Padda is moeg daarvoor om net heeldag te sit en kwaak. Hy wil rondreis en die wêreld sien. Maar sal hy ooit weer veilig tuis kom?

’n Opwindende, interaktiewe avontuur vir dapper klein reisigers met loergaatjies en ’n uitvou-verrassing aan die einde.

Die boek is perfek vir peuters. Dit ontwikkel geletterdheidsvaardighede en ruimtelike woordeskat.

 

LESERSPROFIEL

3+

Addisionele Inligting

Outeur

Carly Gledhill

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

24

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Padda se groot avontuur" te beoordeel

You may also like…

Mandjie