Padda is verlief

R160.00

Padda voel vreemd. Hy het ’n versnelde hartklop, kry warm en koue gloede en wil lag en huil tegelyk. Dan besef hy: Hy is verlief op Eend! Maar daar is een probleem: Padda is groen en Eend is wit … Volgens Padda se maats is dit onmoontlik dat ’n groen padda en ’n wit eend mekaar kan liefhê. Maar Padda bewys aan sy maats dat liefde geen grense het nie.

“Die stories van Padda en sy diverse groep vriende beeld uit dat die lewe moeilik kan wees, maar op die ou end is dit goed en daar is troos: Moenie opgee nie en moenie geloof verloor nie, want jy is sterker as wat jy dink, en jy is nie alleen nie. ”

Spaar en koop die bundel van 4 boeke! (Sien “Bundels”.)

11 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Padda is verlief is ʼn storie vol pret en pragtige illustrasies!

“Die stories van Padda en sy diverse groep vriende beeld uit dat die lewe moeilik kan wees, maar op die ou end is dit goed en daar is troos: Moenie opgee nie en moenie geloof verloor nie, want jy is sterker as wat jy dink, en jy is nie alleen nie. ”

Spaar en koop die bundel van 4 boeke! (Sien “Bundels”.)

OOR DIE OUTEUR & ILLUSTREERDER

Max Velthuijs (1923-2005) was ‘n Nederlandse skilder, illustreerder en skrywer. In 2004 ontvang hy die Hans Christian Andersen-medalje vir sy “blywende bydrae tot kinderliteratuur”. Velthuijs is die beste bekend vir die Padda-prenteboeke. Die eerste was Frog in Love, in 1989 deur Andersen Press gepubliseer, wat internasionale erkenning verkry het.

“Die stories van Padda en sy diverse groep vriende beeld uit dat die lewe moeilik kan wees, maar op die ou end is dit goed en daar is troos: Moenie opgee nie en moenie geloof verloor nie, want jy is sterker as wat jy dink, en jy is nie alleen nie. ”

LESERSPROFIEL

Kinders: 3 – 7 jaar

Addisionele Inligting

Gewig 0.395 kg
Mates 27.5 × 24.0 cm
Outeur

Max Velthuijs

Illustreerder

Max Velthuijs

Vertaler

Carla Lang

Verskyningsdatum

September 2016

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-4853-0650-4

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Padda is verlief" te beoordeel
Mandjie