Oupa se engel

R120.00

Oupa vertel graag stories wanneer ek vir hom kom kuier. Oupa vertel van die oorlog, van die hongersnood en van die los werkies wat hy moes doen. Hy vertel hoe hy verlief geraak het en toe ‘n pa en oupa geword het. Hy vertel van die engelestandbeeld waarby hy as kind elke dag verbygehardloop het skool toe. Maar is dit dié engel wat deur al die jare ’n wakende hand oor Oupa gehou het? Moet wees.

Oupa se engel is in 2002 vir die Duitse jeugliteratuurprys (Deutscher Jugendliteraturpreis) genomineer. Jutta Bauer is ’n bekende kinderboekillustreerder en strokiesprenttekenaar wat in 2010 die Hans Christian Andersen Prys ontvang het vir haar werk.

19 in stock

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Description

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

Kleuters, voorskool en jong jeug

Additional information

Dimensions 20 × 17 cm
Outeur

Jutta Bauer

Vertaler

Nicol Stassen

Verskyningsdatum

Julie 2013

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

48

ISBN

978-1-86919-936-4

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Oupa se engel”
Mandjie