Onthou jy nog?

R150.00

Toe Blouvlerkie eendag spoorloos verdwyn, wil Muis, Krimpvarkie en Eekhoring eers glad nie glo wat gebeur het nie. Hul maatjie is dood. Beteken dit hulle sal nooit weer saam met hom aan bessies smul nie? Nooit weer neute saam met hom soek nie?

Die drie is diep hartseer.

Maar hoe vertroostend is dit toe hulle, met die hulp van wyse Uil, uitvind dat Blouvlerkie voortleef in die herinneringe en stories wat sy vriende oor en oor met mekaar deel.

n Deernisvolle verhaal oor die dood en afskeid. Geskik vir kinders en die hele gesin.

 

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Toe Blouvlerkie eendag spoorloos verdwyn, wil Muis, Krimpvarkie en Eekhoring eers glad nie glo wat gebeur het nie. Hul maatjie is dood. Beteken dit hulle sal nooit weer saam met hom aan bessies smul nie? Nooit weer neute saam met hom soek nie?

Die drie is diep hartseer.

Maar hoe vertroostend is dit toe hulle, met die hulp van wyse Uil, uitvind dat Blouvlerkie voortleef in die herinneringe en stories wat sy vriende oor en oor met mekaar deel.

n Deernisvolle verhaal oor die dood en afskeid. Geskik vir kinders en die hele gesin.

 

LESERSPROFIEL

3-7 jariges

Addisionele Inligting

Outeur

Michael Engler

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

9781928446897

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Onthou jy nog?" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie