Afslag!

Ontdek die diereryk

Original price was: R195.00.Current price is: R170.00.

Het jy geweet?

  • Molle kan agteruit kruip.
  • Sebras runnik nie, hulle blaf.
  • ’n Blouwalvis se hart is so groot en swaar soos ’n klein voertuig.

In hierdie boek leer ken lesers streek vir streek die leefwêrelde van ’n paar van die interessantste en gewildste diere op die planeet. Diereliefhebbers vanaf vier jaar oud kan gereed maak vir ’n ongelooflike ontdekkingstog!

This book is also available in Afrikaans, Ontdek die diereryk.

3 in voorraad (kan steeds bestel word)

Beskrywing

AGTERGROND

Of ’n mens nou van reënwoude, grasvlaktes, ysvelde of jou eie agtertuin praat: die diereryk is ’n skatkis vol van verstommende feite en fassinerende besonderhede. In hierdie boek leer ken lesers streek vir streek die leefwêrelde van ’n paar van die interessantste en gewildste diere op die planeet. Diereliefhebbers vanaf vier jaar oud kan gereed maak vir ’n ongelooflike ontdekkingstog!

 

Die boek sluit in:

  • Ongeveer 60 portretfoto’s wat die diereryk tot reg voor jou neus bring
  • Meer as 350 dinamiese aksiefoto’s wat diere uit ongewone hoeke belig
  • Opsommende feiteblokkies gee al die belangrikste inligting oor elke dier, soos grootte, gewig, voeding en verspreiding
  • Geillustreerde karakters Anna die dierkundige en Hanno die natuurfotograaf verskyn op elke bladsy van die boek en maak dit ’n begeleide toer deur ’n kleurvolle wonderwêreld van diere!

 

Hierdie boek is ook beskikbaar in Engels, Explore the Animal World.

Addisionele Inligting

Gewig .750 kg
Mates 23 × 23 cm
Outeurs

Antje Kleinelümern-Depping, Christina Langner & Ingrid Peia

Vertaler

Amelia de Vaal

Verskyningsdatum

Maart 2013

Aantal bladsye

128

Omslag

Hardeband

ISBN

978-1-86919-918-0

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Ontdek die diereryk" te beoordeel
Mandjie