Beskrywing
AGTERGROND
Alex is ‘n vreetvarkie. Vandag sluip Alex weg na die tuin en eet ongeveer ‘n stuk of tien aartappels. Maar Mamma is skielik daar. “Waar is jy, ek soek na jou!” roep sy. “Is jy nou al weer besig om te peusel? Moenie eet as dit nie etenstyd is nie, dit het ek al so baie vir jou gese!”
LESERSPROFIEL
Kleuters, voorskool en jong jeug







Resensies
Daar is tans geen resensies nie.